Wallie_911_Pro — Ontwerp
1. Produkdoel & sukses
Afrikaanse reddingscockpit vir Graad 12 NSC-finale (vanaf 12 Oktober 2026). Hard sessie-observeering + beproefde leerwetenskap + eksamentegniek.
- Alle vakke ≥ 60%
- Wiskundige Geletterdheid ≥ 80%; Engels ≥ 70%
- ≥90% van 6–7u daaglikse sessies onder hard-proctor
- Foutlog + hertoets; Pa sien status binne 30s
2. Metodiek (#1 bewyse)
- Praktyktoetsing met terugvoer (toe-boek → memo → fout → hertoets)
- Verspreide herhaling (spacing oor dae)
Plus: low-hanging fruit eers; eksamentegniek > herlees; foutlog = leerplan.
3. Vakprioriteit
- Gasvryheid (27%) — begrip, nie inkram
- Afrikaans HT (39%) — moenie vermy
- RTT/CAT (37%) — werk insit
- Engels (50%, lit 38%) → 70%
- Toerisme — lees vrae; klein hoofstukke
- Wisk. Gelett. (66%) → 80% daagliks
4. Hard observeerder & privaatheid
Kamera verpligtend op skootrekenaar. Tab-weg / fokus-verlies = waarskuwing. 3× = slot tot Pa-PIN.
Video bly plaaslik in die blaaier. Pa kry status/alerts via die Pa-oortjie (metadata), nie wolk-video-argief nie.
5. Tegnologie (hierdie uitgawe)
Statiese HTML + CSS + JS — oop in eksterne browser. Data in localStorage. Geen Next.js-build nodig vir daaglikse gebruik.