Vandag se matchday-kaarte
Begin sit die kamera aan. Maak dan die hooftaak oop. Die prent is agtergrond (opsioneel): tik dit om die les te sien.
SOS · Rassie se oproep · trui #15
Wallie — jy’s die #15
— dae tot die volgende vraestel (—). Wen die matric-Wêreldbeker: een blok, een prent, een toe-boek op ’n slag.
Lees Rassie se oproep
Damian Willemse, Quan Horn, Aphelele Fassi, Cheslin Kolbe en Sacha Feinberg-Mngomezulu het ’n misterieuse siekte. Rassie het jou gebel: jy trek die #15 aan en speel jouself in die Springbokspan — deur hierdie matric-Wêreldbeker te wen. Teiken: 60% alle vakke · Wisk. Gelett. 80% · Engels 70%. Hard-proctor + Pa kyk saam.
Volgende vraestel
Laai aftelling…
Aftelling per vak
Stuur my log na Pa
Laai die volle kamp-log (wallie911_v2_bok) af as JSON.
Deel dit in een tik na Pa — hannovz@gmail.com — via WhatsApp of e-pos.
Lesse — kyk, toe-boek, memo
Een konsep per skerm. Bestudeer die prent, maak toe, skryf wat jy onthou, kyk dan die memo.
Afrigter-sessie (hard observeerder)
Kamera aan. Bly op hierdie oortjie: wegkyk = waarskuwing, 3× = slot tot Pa-PIN. Die les hieronder oop maak is veilig.
Jy mag nou na Word, Excel, Access of Notepad oorskakel. Die tyd tel steeds.
Memo hier in die app tel nie as wegkyk nie (maks 15 min, Pa kry ’n sein). Tab-wissel of ’n ander program tel steeds.
Vakke
Prelim → teiken per vak. Tik ’n prent vir die les; maklike punte-lys onderaan elke kaart.
Foutbank
Elke fout = hertoets later. Dit is jou egte leerplan.
Vraestelle oplaai
Hibried: laai PDF / foto van vraestel + memo. Metadata bly in hierdie blaaier (lokaal).
Pa-dashboard
Lewendige status · waarskuwings · dag-opsomming. Tydens ’n hard-sessie sien Pa lewendig (met wagwoord) status, tyd, waarskuwings en elke 45 s ’n kamera-foto. Geen deurlopende video nie.
Afstand-waarneming (jy by kliente)
Pa-konsole (wagwoord) — lewendige status, rooster teenoor werklikheid, surveys en foto’s:
pa-afstand.html
· Push-topic: wallie911-pa-15sos-hanno
· ntfy-app subscribe
Toestemming: …
As die foon stil is: vra Wallie om die log hier af te laai en te stuur.
Pa-PIN
Verstek-PIN is 9110. Verander dit hier (word plaaslik gestoor).
Sessie-geskiedenis (vandag)
Pa-survey (jou oë — nie net sy woord)
Doen dit ná jy by die buitegebou gekyk het of ná ’n rooi-blok. ±60 sek.
Daaglikse verbeter-lus
Wallie se survey + jou Pa-check saam. Waar hulle bots, wen jou oë.
Vlae
Aksies vir môre / volgende blok
Rou terugvoer (vandag)
Probleem-rapportee (app / kurrikulum)
Iets werk nie
Rapporteer gou — app/kode of kurrikulum/inhoud. Pa sien dit op Verbeter. Geen skaamte: foute help ons die kamp regmaak.
Jou rapportee (vandag)
Dokumente
Ontwerp en plan as HTML in die browser.